Hebrews 7:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En vir sover hy nie sonder 'n eed priester gemaak is nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Boonop het God met ’n eed bevestig dat Christus vir altyd priester sal bly — iets wat nie in die geval van gewone priesters gebeur het nie.
Afrikaans 1933/1953 En vir sover dit nie sonder eedswering was nie -- want hulle het sonder eedswering priesters geword,
Afrikaans 1983 Dit het nie sonder die bevestiging met 'n eed plaasgevind nie. Die Leviete het wel priesters geword sonder die bevestiging met 'n eed,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat hierdie saak betref, dit het nie sonder eedswering plaasgevind nie: Hulle het wel sonder eedswering priesters geword,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het 'n priester geword omdat God dit vir Hom belowe het. Die Levi-priesters het priesters geword, maar God het dit nie vir hulle belowe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En nog ’n ander ding: God het Jesus met ’n eed priester gemaak. Nie een van die ander priesters kan dit sê nie.