Hebrews 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy getuig: U is 'n priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek.
Afrikaans (NLV) 2011 Die psalmdigter het dit soos volg uitgespel toe hy van Christus gesê het: “Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”
Afrikaans 1933/1953 Want Hy getuig: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgis,dek.
Afrikaans 1983 Van Hom word getuig: “Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar word trouens getuig: “Jy is priester vir ewig, volgens die orde van Melgisedek.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want in die Ou Testament is geskryf: Jy self sal altyd 'n priester wees, soos Melgisedek 'n priester was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want die Skrif sê self: “U sal vir altyd ’n priester wees net soos Melgisedek een was.”