Hebrews 7:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is nog baie duideliker: want ná die gelykenis van Melgisédek het daar 'n ander priester opgestaan,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit alles maak dit des te meer duidelik dat as daar ’n ander priester sou kom wat met Melgisedek ooreenstemming vertoon,
Afrikaans 1933/1953 En nog baie duideliker is dit as daar 'n ander priester opstaan na die ewebeeld van Melgis,dek,
Afrikaans 1983 Die saak word nog duideliker as ons daaraan dink dat die ander priester wat te voorskyn tree, ooreenkom met Melgisedek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is nog duideliker as 'n ander priester opstaan volgens die ewebeeld van Melgisedek
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer daar 'n ander priester kom wat soos Melgisedek is, dan is dit nog meer duidelik
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe dinge verander het, word nog duideliker as ons besef dat Jesus ’n priester is op dieselfde manier as wat Melgisedek dit was.