Hebrews 7:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dit is duidelik dat ons Here uit Juda ontstaan het; van watter stam Moses niks oor priesterskap gespreek het nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons weet tog almal dat ons Here uit die stam van Juda afkomstig was en dat Moses nooit enigiets gerep het oor priesters uit daardie stam nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want dit is volkome duidelik dat onse Here uit Juda voortgespruit het, en met betrekking tot hierdie stam het Moses niks gesê van die priesterskap nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit is algemeen bekend dat ons Here van Juda afstam, en in verband met daardie stam het Moses niks oor die priesterskap gesê nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is tog baie duidelik dat ons Here uit Juda voortgespruit het, 'n stam oor wie Moses niks in verband met priesters gesê het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want almal weet dat ons Here van die Juda-stam kom. Moses het niks gesê oor priesters in die Juda-stam nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |