Hebrews 7:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat die priesterskap verander word, word daar ook noodwendig 'n verandering van die wet gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer die priesterskap verander, moet daar noodwendig ’n aanpassing van die wet plaasvind om daarvoor voorsiening te maak.
Afrikaans 1933/1953 Want met verandering van die priesterskap kom daar noodsaaklik ook verandering van wet;
Afrikaans 1983 As daar 'n ander priesterskap kom, volg noodwendig ook 'n verandering van die wet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer daar 'n verandering van priesterskap is, vind daar noodwendig ook 'n verandering van die wet plaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want wanneer ander mense priesters word, dan moet die wet ook verander.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As daar dan ’n ander soort priester kom, is dit nodig dat die wette ook verander.