Hebrews 7:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want hy was nog in die lendene van sy vader toe Melgisédek hom ontmoet het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want alhoewel Levi op daardie stadium nog nie gebore was nie, was hy reeds in Abraham se liggaam toe Melgisedek vir Abraham ontmoet het. |
| Afrikaans 1933/1953 | want hy was nog in die lendene van sy vader toe Melgis,dek hom tegemoetgegaan het. |
| Afrikaans 1983 | want Levi was nog in die liggaam van die stamvader toe Melgisedek vir Abraham tegemoet gegaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | want Levi was nog in die liggaam van sy voorvader toe Melgisedek Abraham tegemoetgegaan het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want Levi was toe nog in sy voorvader Abraham se liggaam toe Melgisedek vir Abraham ontmoet het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Immers, toe Abraham vir Melgisedek ’n tiende gegee het, was Levi eintlik nog in die liggaam van Abraham, sy voorvader. Daarom kan ons sê dat hy dit eintlik self gedoen het. |