Hebrews 6:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En het die goeie woord van God en die kragte van die toekomstige wêreld gesmaak, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | en die goeie woord van God gesmaak het en die kragte van die toekomstige wêreld, |
| Afrikaans 1983 | die goeie woord van God leer ken het en die kragte van die toekomstige wêreld ondervind het |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en wat die goeie woord van God gesmaak het, en ook die kragte van die komende bedeling, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | en hulle ken God se wonderlike boodskap. Hulle het ook al stukkies van die krag ervaar wat met die wederkoms voluit gaan losbreek. |