Hebrews 6:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal ons doen, as God dit toelaat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom sal ons, as God dit toelaat, binnekort ons betoog voortsit. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit sal ons doen as God dit toelaat. |
| Afrikaans 1983 | Ons sal dus verder gaan as God dit toelaat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En juis dit sal ons doen, as God dit toelaat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons sal grootmense in die geloof word, as God dit wil hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat ons ’n bietjie oor dieper dinge praat, as God wil. |