Hebrews 6:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarheen die voorloper vir ons is, het ingegaan, ja, Jesus het vir ewig hoëpriester gemaak volgens die orde van Melgisédek.
Afrikaans (NLV) 2011 Dít is tog waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het — Hy wat ons ewige Hoofpriester geword het volgens die priesterorde van Melgisedek.
Afrikaans 1933/1953 waar Jesus as voorloper vir ons ingegaan het, Hy wat volgens die orde van Melgis,dek 'n hoëpriester geword het vir ewig.
Afrikaans 1983 Daar het Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan, en Hy is vir ewig Hoëpriester volgens die orde van Melgisedek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is waar Jesus, ons Voorloper, ter wille van ons ingegaan het, en Hoëpriester vir ewig geword het volgens die orde van Melgisedek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus is ons Leier en Hy het voor ons daar ingegaan om ons te help. Hy het dit gedoen omdat Hy vir altyd Hoëpriester geword het, soos Melgisedek hoëpriester was.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus, wat die pad na God vir ons oopmaak, is klaar daar ter wille van ons. Hy is mos ons Hoëpriester op dieselfde manier as wat Melgisedek ’n priester was.