Hebrews 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van die leer van die doop en van handoplegging en van die opstanding van die dooies en van die ewige oordeel.
Afrikaans (NLV) 2011 Of oor die verskillende vorme van doop en die handoplegging, of die opstanding van die dooies en die ewige oordeel nie.
Afrikaans 1933/1953 van die leer van die doop en van die handoplegging en van die opstanding van die dode en van die ewige oordeel.
Afrikaans 1983 die leer van die doop en die handoplegging, die opstanding van die dooies en die ewige oordeel nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) van onderrig oor reinigingsrituele, oplegging van hande, opstanding uit die dood, en van ewige oordeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) of wanneer ons vir mense leer hoe om mense te was om hulle rein te maak, of wanneer ons vir mense leer hoe om die hande op iemand te sit, of wanneer ons vir mense leer dat God die mense wat gesterf het, weer sal laat lewe, en dat Hy sal oordeel oor die mense, dat Hy die mense wat verkeerd gedoen het, vir altyd sal straf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek gaan ook nie weer die doop of die handoplegging bespreek nie en nie weer ’n keer vir julle vertel dat ons uit die dood lewendig gaan word of dat God die ongelowige mense gaan straf nie.