Hebrews 6:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat ons hoop het as 'n anker van die siel, vas en vas, en wat ingaan in die binnekant van die voorhangsel;
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker — ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn.
Afrikaans 1933/1953 en ons het dit as 'n anker van die siel wat veilig en vas is en ingaan tot binnekant die voorhangsel
Afrikaans 1983 Hierdie hoop besit ons as 'n veilige en onbeweeglike lewensanker, wat agter die voorhangsel vas is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het hierdie hoop as 'n veilige en stewige anker van die •siel, wat tot aan die binnekant van die voorhangsel ingaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons hoop en ons wag vir die dinge wat sal gebeur, daarom is ons lewe veilig en daarom kan ons vas glo. Dit is soos 'n anker wat keer sodat 'n skip nie wegdryf nie. Ons hoop en ons is seker dat Jesus ons anker is, Jesus wat agter die gordyn in die tempel ingaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Om God so te vertrou is soos ’n geestelike anker. Dit gee ons lewe vastigheid en sekerheid. Dit verbind ons ook direk met God self in die heiligste van heilige plekke.