Hebrews 6:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En so, nadat hy geduldig verduur het, het hy die belofte verkry.
Afrikaans (NLV) 2011 En so het Abraham volgehou en begin ontvang wat God beloof het.
Afrikaans 1933/1953 En so het hy die belofte verkry nadat hy geduldig gewag het.
Afrikaans 1983 En so het Abraham dan, nadat hy geduldig gewag het, gekry wat aan hom beloof is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En so, terwyl hy geduldig gewag het, het hy die belofte verkry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En so het Abraham geduldig gewag vir die dinge wat God belowe het, en daarna het die dinge met hom gebeur wat God belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Abraham het geduldig gewag tot God gedoen het wat Hy beloof het.