Hebrews 6:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: Waarlik, ek sal jou seën, en ek sal jou vermenigvuldig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek sal jou vir seker ryklik seën en Ek sal aan jou ’n baie groot nageslag gee.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en gesê: Voorwaar, Ek sal jou ryklik seën en jou grootliks vermeerder. |
| Afrikaans 1983 | en gesê: “Ek sal jou beslis ryklik seën en jou 'n baie groot nageslag gee.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gesê: “Ek sal jou ryklik seën, en jou veelvuldig laat vermeerder.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en gesê het: “ So seker soos Ek lewe, Ek sal jou baie seën, Ek sal jou nageslag baie maak.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | gesê: “Ek sal baie goed vir jou wees en vir jou ’n groot nageslag gee.” |