Hebrews 6:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want toe God aan Abraham 'n belofte gemaak het, omdat hy by geen groter kon sweer nie, het hy by homself gesweer: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Neem byvoorbeeld God se belofte aan Abraham. Omdat daar niemand groter as Hy self was by wie God ’n eed kon aflê nie, het Hy ’n eed by Homself afgelê deur te sê: |
| Afrikaans 1933/1953 | Want toe God aan Abraham die belofte gegee het, het Hy, omdat Hy by geen meerdere kon sweer nie, by Homself gesweer |
| Afrikaans 1983 | Toe God aan Abraham die belofte gemaak het, het Hy niemand groter as Hyself gehad by wie Hy dit met 'n eed kon bevestig nie. Daarom het Hy dit met 'n eed by Homself bevestig |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe God aan Abraham 'n belofte gemaak het, het Hy, aangesien Hy niemand belangriker gehad het om by te sweer nie, by Homself gesweer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is niemand wat belangriker is as God nie. Toe Hy vir Abraham 'n belofte gemaak het, het God nie gesê dat iemand sy getuie is nie. God was sy eie getuie toe Hy vir Abraham belowe het |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het Abraham iets beloof. Om vir Abraham te wys hoe ernstig Hy is, het Hy ’n eed afgelê. Om ’n eed te neem moet iemand die gesag van iets groters as hyself inroep. Vir God is daar egter nie iets wat groter is as Hy nie. Daarom het God Homself ingeroep en vir Abraham |