Hebrews 5:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Al was Hy 'n Seun, het Hy tog gehoorsaamheid geleer uit die dinge wat Hy gely het;
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs al was Hy die Seun, het Hy gehoorsaamheid geleer deur wat Hy gely het.
Afrikaans 1933/1953 Hy, al was Hy die Seun, het gehoorsaamheid geleer uit wat Hy gely het;
Afrikaans 1983 Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Alhoewel Hy die Seun was, het Hy gehoorsaamheid geleer deur wat Hy gely het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is waar dat Jesus die Seun van God is, maar Hy het geleer om gehoorsaam te wees toe Hy so swaar gekry het en gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al was Jesus sy Seun, het Hy ervaar wat dit beteken om regtig gehoorsaam te wees deurdat Hy na God bly luister het, al het dit met Hom hoe swaar gegaan.