Hebrews 5:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos Hy ook op 'n ander plek sê: U is 'n priester vir ewig volgens die orde van Melgisédek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En op ’n ander plek het God vir Hom gesê: “Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos Hy ook op 'n ander plek sê: U is priester vir ewig volgens die orde van Melgis,dek. |
| Afrikaans 1983 | En op 'n ander plek sê Hy: “Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So sê Hy ook op 'n ander plek: “Jy is priester vir ewig, volgens die orde van Melgisedek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So sê God ook: Jy self sal altyd 'n priester wees, soos Melgisedek 'n priester was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | of soos God op ’n ander plek sê: “Jy sal vir altyd ’n priester wees; Jy sal ’n priester wees soos Melgisedek dit was.” |