Hebrews 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En niemand neem hierdie eer na hom toe nie, behalwe hy wat deur God geroep is, soos Aäron was.
Afrikaans (NLV) 2011 En niemand kan ’n hoofpriester word bloot omdat hy graag daardie ereposisie wil hê nie. Hy moet deur God daartoe geroep word — net soos in die geval van Aäron.
Afrikaans 1933/1953 En niemand neem die waardigheid vir homself nie, maar hy wat deur God geroep word, net soos Aäron.
Afrikaans 1983 Niemand eien hom die eer van hoëpriester toe nie, hy word deur God daartoe geroep, net soos Aäron.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Niemand eien die eer vir homself toe nie, maar hy word, net soos Aäron, deur God geroep.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Hoëpriester kry eer, maar niemand kan self kies om hoëpriester te wees nie. Nee, dit is God wat sê dat daardie persoon hoëpriester moet wees, soos God dit ook vir Aäron gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand kan nie self besluit dat hy ’n hoëpriester wil wees nie. Nee, God roep ’n mens om daardie werk te doen, soos Hy Aäron geroep het.