Hebrews 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En om hierdie rede behoort hy, soos vir die volk, so ook vir homself, vir sondes te offer.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy is daarom verplig om nie net vir die volk nie, maar ook vir sy eie sondes offers te bring.
Afrikaans 1933/1953 En daarom juis moet hy, net soos vir die volk, so ook vir homself vanweë die sondes offer.
Afrikaans 1983 Om hierdie rede moet hy ook vir homself, net soos vir die volk, offers bring vir die sondes.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Juis daarom moet hy, net soos vir die volk, ook vir homself offers vir sy sondes bring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom moet die hoëpriester ook vir sy eie sondes offers bring, soos hy vir die volk se sondes offers bring.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom moet hy eers vir al die verkeerde dinge wat hy self gedoen het met ’n offer vir God om verskoning vra voordat hy dieselfde vir die ander mense kan doen.