Hebrews 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want elkeen wat melk gebruik, is onkundig in die woord van geregtigheid, want hy is 'n baba. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense wat nog van melk leef, kan nie werklik saampraat oor die suiwer leer nie. Hulle is dan nog maar net kinders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy 'n kind is. |
| Afrikaans 1983 | Iemand wat nog van melk lewe, kan nie saampraat oor wat reg of verkeerd is nie, want hy is nog 'n kind. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen wat melk gebruik, is immers onervare ten opsigte van die boodskap van regverdiging, want hy is 'n suigeling. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want elkeen wat nog melk drink, is soos 'n klein babatjie. Hy het nog nie geleer wat is reg of wat is verkeerd nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op geestelike gebied is julle soos regte babatjies wat net melk drink en geen vaste kos kan eet nie. En iemand wat dit doen, is nog ’n babatjie in die geloof. Hy weet nog nie eens mooi wat die verskil tussen reg en verkeerd is nie. |