Hebrews 5:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Van wie ons baie dinge het om te sê en wat moeilik is om uit te spreek, omdat julle dof is om te hoor. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aangaande Jesus ons Hoofpriester het ons nog baie om vir julle te sê. Dis egter moeilik om dit aan julle te verduidelik omdat julle so traag is om te leer. |
| Afrikaans 1933/1953 | waaroor ons veel te sê het wat swaar is om te verklaar, omdat julle traag geword het om te hoor. |
| Afrikaans 1983 | In verband hiermee het ons baie te sê wat moeilik is om aan julle te verduidelik, aangesien julle so traag is om te leer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hieroor het ons baie om vir julle te sê wat moeilik is om te verduidelik, aangesien julle traag geword het om te luister. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons kan baie dinge vir julle hieroor vertel. Maar dit is moeilik om dit vir julle te verduidelik, omdat julle nie gou verstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan nog baie hieroor sê, maar dit is vir my moeilik om dit behoorlik by julle tuis te bring, omdat julle nie eintlik wil luister nie. |