Hebrews 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy is deur God 'n hoëpriester genoem volgens die orde van Melgisédek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | So het God Hom dan amptelik verklaar as Hoofpriester volgens die priesterorde van Melgisedek. |
| Afrikaans 1933/1953 | en is deur God genoem 'n hoëpriester volgens die orde van Melgis,dek; |
| Afrikaans 1983 | en is Hy deur God verklaar tot Hoëpriester volgens die priesterorde van Melgisedek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | aangesien Hy deur God aangewys is as “Hoëpriester volgens die orde van Melgisedek”. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus kon dit doen omdat God gesê het dat Jesus 'n hoëpriester moet wees soos Melgisedek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God het Hom dan ook aangestel as ’n Hoëpriester, net soos Melgisedek ’n hoëpriester was. |