Hebrews 4:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar bly dus rus oor vir die volk van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar wag dus nog ’n heel spesiale rus vir God se volk.
Afrikaans 1933/1953 Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die volk van God;
Afrikaans 1983 Daar wag dus nog steeds 'n sabbatsrus vir die volk van God,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar bly dus steeds 'n sabbatsrus oor vir die volk van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal die volk van God nog kom in die land waar hulle veilig kan woon en kan rus, soos hulle op die Sabbatdag rus.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir God se mense wag daar dus ’n spesiale rus soos God op die sewende dag gerus het.