Hebrews 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En weer op hierdie plek, as hulle in my rus ingaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die ander gedeelte sê Hy weer: “Hulle sal nooit my land van rus binnegaan nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en nou hier weer: Hulle sal in my rus nie ingaan nie. |
| Afrikaans 1983 | terwyl hier weer gesê word: “In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En in hierdie gedeelte sê Hy weer: “Hulle sal beslis nie in my rus ingaan nie!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ons lees ook dat God sê: “ Hulle sal nie kom in die land waar Ek hulle veilig wou laat woon en laat rus nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar daar staan tegelyk ook dat mense wat nie na God wou luister nie, nie vir ewig saam met God sal rus nie. |