Hebrews 4:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want wie in sy rus ingegaan het, hy het ook opgehou van sy eie werke, soos God van syne gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want almal wat in hierdie rus van God ingaan, sal self rus van hulle moeitevolle arbeid, soos God ook van sy eie skeppingswerk gerus het. |
| Afrikaans 1933/1953 | want wie in sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke soos God van syne. |
| Afrikaans 1983 | want elkeen wat in die rus van God ingaan, rus van sy werk, net soos God van Syne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want wie in sy rus ingegaan het, het self ook gerus van sy werke – soos God van syne. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want wanneer God iemand laat rus, dan werk die persoon nie meer nie, soos God gerus het toe Hy klaar gewerk het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat vir ewig saam met God sal rus, sal net soos God rus nadat Hy alles gemaak het. |