Hebrews 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe julle vaders my versoek het, my beproef en my werke veertig jaar lank gesien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | - |
| Afrikaans 1933/1953 | waar julle vaders My versoek, My beproef het en my werke veertig jaar lank gesien het. |
| Afrikaans 1983 | Daar het hulle My op die proef gestel en uitgetart, hoewel hulle veertig jaar lank gesien het wat Ek vir hulle gedoen het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe julle voorouers My versoek en beproef het nie, al het hulle my dade gesien – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | [9-10] Julle voorvaders het daar 40 jaar lank gesien wat Ek gedoen het, maar hulle het My getoets, hulle wou kyk of Ek hulle sal straf. Daarom was Ek kwaad vir daardie geslag en Ek het gesê: “Hulle is mense wat nooit weet wat hulle doen nie, hulle wil nie lewe soos Ek wil hê nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | In die woestyn het Ek 40 jaar lank vir hulle so baie gedoen en hulle het dit geweet; nogtans het hulle my geduld tot die uiterste op die proef gestel. |