Hebrews 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ons sien dus dat hulle weens ongeloof nie kon ingaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons sien dus dat dit juis as gevolg van hulle ongeloof was dat hulle nie in die land van rus kon ingaan nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ons sien dat hulle deur ongeloof nie kon ingaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Ons sien dus dat hulle as gevolg van hulle ongeloof nie in sy rus kon ingaan nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons sien dus dat hulle vanweë ongeloof nie in staat was om in sy rus in te gaan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom sien ons dat hulle nie kon ingaan in die land nie omdat hulle nie in God geglo het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is geen geheim waarom hulle nie vir ewig saam met God sal rus nie: hulle het God nie vertrou nie. |