Hebrews 3:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Terwyl daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die terging nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom moet julle nooit die vermaning vergeet nie: “Vandag wanneer julle sy stem hoor, moet julle nie julle harte verhard soos Israel gedoen het toe hulle gerebelleer het nie.”
Afrikaans 1933/1953 omdat daar gesê word: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering nie.
Afrikaans 1983 Daarom word daar gesê: “Vandag as julle sy stem hoor, moet julle nie hardkoppig wees nie, soos julle voorvaders toe hulle in opstand gekom het.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) soos gesê word: “Vandag, as julle sy stem hoor, moenie julle harte verhard, soos tydens die opstand nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is soos die Ou Testament sê: Vandag, wanneer julle luister na wat God sê, dan moet julle nie so hardkoppig wees soos toe julle opstandig was teen God nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister weer ’n keer wat gesê is: “Vandag, as julle God met julle hoor praat, moet julle Hom nie ignoreer soos julle gemaak het toe julle teen Hom gedraai het nie.”