Hebrews 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het ek in my toorn gesweer: Hulle sal nie in my rus ingaan nie.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het Ek in my toorn onder eed verklaar: ‘Hulle sal nooit my land van rus binnegaan nie.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat Ek in my toorn gesweer het: Hulle sal in my rus nie ingaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Toe het Ek in my toorn 'n eed afgelê: In my rus sal hulle beslis nie ingaan nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Ek in my toorn gesweer, ‘Hulle sal beslis nie in my rus ingaan nie!’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek was kwaad en Ek het gesê: “So seker soos Ek lewe, hulle sal nie kom in die land waar Ek hulle veilig wou laat woon en laat rus nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het My kwaad gemaak en daarom het Ek gesê: ‘Hulle sal nooit voel hoe dit is om vir ewig saam met My te rus nie.’ En Ek sal nooit van plan verander nie.” |