Hebrews 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, is Hy in staat om dié te help wat versoek word.
Afrikaans (NLV) 2011 Omdat Hy self versoekings verduur het, kan Hy dié help wat onder versoeking swaarkry.
Afrikaans 1933/1953 Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy die help wat versoek word.
Afrikaans 1983 Omdat Hy self versoek is en gely het, kan Hy dié help wat versoek word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want omdat Hy self gely het toe Hy versoek is, is Hy in staat om dié wat versoek word, te help.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesus het self baie swaar gekry, en die duiwel het probeer om Hom te verlei, daarom kan Hy mense help wanneer die duiwel hulle ook wil verlei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juis omdat Hy self ervaar het hoe dit voel om swaar te kry en nee te moet sê vir versoekings, kan Hy mense wat ook in sulke situasies beland baie goed help.