Hebrews 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want waarlik, Hy het nie die natuur van engele aangeneem nie; maar hy het die nageslag van Abraham op hom geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons weet almal dat Jesus gekom het om die nakomelinge van Abraham te help — nie die engele nie.
Afrikaans 1933/1953 Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor die engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom.
Afrikaans 1983 Dit is duidelik dat dit vir Hom nie om die engele gaan nie, maar om die nageslag van Abraham.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want Hy is vir seker nie oor engele besorg nie; inteendeel, Hy is oor Abraham se nageslag besorg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want dit is seker: Jesus is nie bekommerd oor die engele nie, Hy is bekommerd oor die nageslag van Abraham.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons weet goed dat Hy nie al die moeite gedoen het om die hemelse wesens te kom help nie. Hy het dit gedoen om mense te kom help.