Hebrews 13:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jesus Christus bly steeds dieselfde — gister, vandag en vir altyd! |
| Afrikaans 1933/1953 | Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jesus •Christus is gister en vandag dieselfde, en tot in ewigheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus Christus is gister en vandag dieselfde, Hy bly altyd dieselfde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus Christus bly immers dieselfde. Soos Hy gister was, is Hy vandag en sal Hy môre ook wees. |