Hebrews 13:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat ons met vrymoedigheid kan sê: Die Here is my Helper, en ek sal nie vrees wat 'n mens aan my sal doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom kan ons moed skep en antwoord: “Die Here is my hulp; daarom sal ek nie bang wees nie. Wat kan ’n blote mens my aandoen?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen? |
| Afrikaans 1983 | Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my helper, ek ken geen vrees nie: wat kan 'n mens aan my doen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat ons met vertroue kan sê: “Die Here is vir my 'n helper – ek sal nie bang wees nie. Wat sal 'n mens aan my doen?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom moet ons nie moedeloos wees nie, ons moet sê: Die Here help my, en ek sal nie bang wees nie. Dan kan 'n mens niks sleg aan my doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is die Een wat my help. Ek hoef vir niks bang te wees nie. Buitendien, wat kan ’n mens aan my doen?” |