Hebrews 13:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Genade sy met julle almal. Amen. (Geskryf aan die Hebreërs uit Italië, deur Timothy.) |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag God se genade met julle almal wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die genade sy met julle almal! Amen. |
| Afrikaans 1983 | Die genade van God sal by julle almal wees! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die genade bly met julle almal! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek bid dat God genadig sal wees vir julle almal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mag God goed wees vir julle, meer as wat julle ooit verdien. |