Hebrews 13:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet almal wat oor jou heers, en al die heiliges. Hulle van Italië salueer jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee my groete aan al julle voorgangers en aan al God se mense. Die gelowiges uit Italië stuur vir julle groete.
Afrikaans 1933/1953 Groet al julle voorgangers en al die heiliges. Die wat van Italië is, groet julle.
Afrikaans 1983 Groete aan al julle voorgangers en aan al die gelowiges. Dié wat van Italië afkomstig is, stuur ook vir julle groete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet al julle leiers en al die •heiliges. Dié wat van Italië is, groet julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sê groete vir al julle leiers en al die gelowiges. Die gelowiges van Italië stuur groete vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Groete aan al die leiers en al die ander Christene. Die Christene wat van Italië af kom en hier by my is, stuur ook vir julle groete.