Hebrews 13:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar ek smeek julle om dit liewer te doen, sodat ek gouer aan julle teruggegee kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek vra veral dringend dat julle sal bid dat God my binnekort aan julle sal terugbesorg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Des te meer vermaan ek julle om dit te doen, sodat ek gouer aan julle teruggegee kan word. |
| Afrikaans 1983 | Veral dring ek by julle daarop aan om te bid dat God my gou na julle toe sal laat terugkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Veral pleit ek dat julle dit sal doen, sodat ek binnekort na julle teruggebring sal word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom vra ek vir julle nog baie ernstiger om vir my te bid, sodat God vir my gouer kan terugstuur na julle toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vra God veral of Hy my nie weer gou na julle toe sal laat kom nie. |