Hebrews 13:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat ons dan gedurigdeur deur Hom die lofoffer aan God bring, dit is die vrug van ons lippe wat sy Naam loof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom ons bring dan, met Jesus Christus se hulp, ’n voortdurende offer van lofprysing aan God — ’n offer wat opklink van die lippe van hulle wat Hom bely. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat ons dan gedurig deur Hom aan God 'n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely. |
| Afrikaans 1983 | Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God 'n offer van lof bring, dié lof wat aan Hom gebring word deur die lippe wat sy Naam bely. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat ons dan deur Hom voortdurend 'n lofoffer aan God bring – dit is die vrug van lippe wat sy Naam saam bely. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jesus help vir ons, en daarom moet ons aanhou om 'n offer vir God te bring, ons moet Hom prys sodat almal dit kan hoor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat ons God daarom gedurig prys en mooi dinge oor Hom sê omdat Jesus dit vir ons moontlik maak. Dít moet mense doen wat openlik sê dat hulle aan God behoort. |