Hebrews 13:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hier het ons geen blywende stad nie, maar ons soek een wat kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Want ons het hier geen blywende stad nie; ons hunker na die komende stad van God.
Afrikaans 1933/1953 Want ons het hier geen blywende stad nie, maar ons soek die toekomstige.
Afrikaans 1983 want ons het in hierdie wêreld geen vaste verblyfplek nie, ons is op soek na die toekomstige.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want ons het hier geen blywende stad nie, maar ons is op soek na die toekomstige stad.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want hier op die aarde het ons nie 'n stad wat vir altyd daar sal wees nie, maar ons wil graag die stad hê wat later sal kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons eintlike plek waar ons gaan bly, is mos nie op aarde nie, maar ons sien uit na die blyplek wat aan die kom is.