Hebrews 13:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Jesus ook buitekant die poort gely, om die volk deur sy eie bloed te heilig.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom het Jesus ook buitekant die stadspoort gely om sy volk met sy eie bloed aan God toe te wy.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het Jesus ook, om die volk deur sy eie bloed te heilig, buitekant die poort gely.
Afrikaans 1983 Daarom het Jesus ook buitekant die stadspoort gely om die volk deur sy eie bloed van hulle sonde te reinig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom het ook Jesus so buite die stadspoort gely, sodat Hy die volk deur sy eie bloed kon heilig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom het ook Jesus buite die stad se poort swaargekry en gesterf sodat Hy met sy eie bloed die volk kon wy, ja, Hy het dit gedoen toe Hy vir ons gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So is Jesus ook buite die stad dood, sodat Hy mense met sy bloed vir God aanvaarbaar kon maak.