Hebrews 13:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die liggame van daardie diere waarvan die bloed deur die hoëpriester vir die sonde in die heiligdom ingebring is, word buitekant die laer verbrand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hoofpriester bring die bloed van die offerdiere in die Allerheiligste in om as ’n offer vir die sonde te dien, maar hulle karkasse word buitekant die laer verbrand. |
| Afrikaans 1933/1953 | want die diere waarvan die bloed vir die sonde deur die hoëpriester in die heiligdom ingedra word -- hulle liggame word buitekant die laer verbrand. |
| Afrikaans 1983 | Die bloed van die offerdiere word deur die hoëpriester in die heiligdom ingebring vir die sonde, maar hulle liggame word buitekant die laer verbrand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die karkasse van die diere waarvan die bloed ter wille van die sonde deur die hoëpriester in die heiligdom ingedra word, word buite die laer verbrand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die hoëpriester het die bloed van die diere wat hy ge-offer het, ingebring in die hoog-gewyde kamer, dit was 'n offer om te betaal vir die sonde. Maar iemand het die liggame van die offer-diere wat die hoëpriester ge-offer het, buite die kamp verbrand. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Volgens die ou ooreenkoms het die hoëpriester altyd die bloed in die Heiligste deel ingebring, terwyl die dooie diere buite die blyplek van die mense verbrand is. |