Hebrews 13:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het 'n altaar waarvan hulle geen reg het om te eet wat die tabernakel bedien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het ’n altaar om van te eet; dis ’n altaar waarvan die priesters in die aardse verbondstent nie die reg het om te eet nie.
Afrikaans 1933/1953 Ons het 'n altaar waarvan die wat die tabernakel bedien, geen reg het om te eet nie;
Afrikaans 1983 Ons het 'n altaar waarvan dié wat nog die offerdiens volgens die ou orde verrig, nie die reg het om te eet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het 'n offeraltaar waarvan dié wat in die •tabernakel diens verrig, nie mag eet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar ons wat in Christus glo, het 'n altaar, en die priesters wat in die tempel-tent werk, mag nie eet van die offers op die altaar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons het mos ’n nuwe altaar. Die priesters van die ou ooreenkoms het nie die voorreg om saam met ons rondom die nuwe altaar fees te vier nie.