Hebrews 13:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat broederliefde voortduur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle moet mekaar steeds met ware broederliefde liefhê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die broederliefde moet bly. |
| Afrikaans 1983 | As broers moet julle mekaar altyd liefhê. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die broederliefde moet bly! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle is gelowiges, julle moet aanhou om lief te wees vir mekaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle moet in liefde lojaal bly teenoor mekaar soos broers dit doen. |