Hebrews 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As julle tugtiging verdra, behandel God met julle soos met seuns; want watter seun is dit vir wie die vader nie tugtig nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wanneer God julle as sy kinders dissiplineer, verduur dit dan as deel van sy opvoedingsprogram. Watter kind word nie gedissiplineer nie? |
| Afrikaans 1933/1953 | As julle die tugtiging verdra, behandel God julle as seuns; want watter seun is daar wat die vader nie tugtig nie? |
| Afrikaans 1983 | Verdra die tug as opvoeding, want God behandel julle as sy kinders. Is daar miskien 'n kind wat nie deur sy vader getug word nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verdra dit as tugtiging, want God behandel julle as sy seuns. Want watter seun word nie deur sy vader getug nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle kry swaar sodat julle kan leer, daarom moet julle aanhou glo, want dit is Gód wat julle laat swaarkry omdat julle sy kinders is. Want elke pa leer vir sy kind. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Leer dan iets uit hierdie slegte dinge wat met julle gebeur, want God maak met julle soos ’n pa wat regtig vir sy kinders omgee. Watter kind word nie soms so deur sy pa gestraf nie? |