Hebrews 12:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want wie die Here liefhet, tugtig Hy en gésel Hy elke seun wat Hy aanneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here dissiplineer juis die mense vir wie Hy lief is; Hy tug elkeen wat Hy as sy kind aanneem.”
Afrikaans 1933/1953 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.
Afrikaans 1983 want die Here tug hom wat Hy liefhet, Hy straf elkeen wat Hy as kind aanneem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die een vir wie die Here liefhet, tug Hy, en Hy straf elke seun wat Hy aanneem.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want Hy leer vir jou omdat Hy lief is vir jou, Hy straf elke seun wat Hy aanneem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As die Here iemand liefhet, wys Hy hom wat Hy van hom verwag, al maak dit soms seer. Daarom tree Hy soms ook hard op teenoor sy kinders.”