Hebrews 12:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle het nog nie tot bloed verset, teen sonde gestry nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Julle het in die geveg teen die sonde nog nie tot die dood toe teenstand gebied nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle het nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die sonde nie. |
| Afrikaans 1983 | Julle het nog nie so teen die sonde weerstand gebied dat dit vir julle 'n stryd om lewe of dood geword het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het nog nie ten bloede toe teenstand gebied in julle stryd teen die sonde nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle probeer hard om nie sonde te doen nie, maar julle het nog nie so hard teen die sonde geveg dat mense vir julle wil doodmaak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het nog nie regtig so swaargekry as wat julle kan nie. In julle stryd teen al die slegte dinge het julle nog nie by die punt gekom waar julle moes kies tussen lewe en dood nie. |