Hebrews 12:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan Jesus, die Middelaar van die nuwe verbond, en vir die bloed van besprenkeling, wat beter dinge spreek as dié van Abel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, julle het aangekom by Jesus, die Middelaar van ’n nuwe verbond en by die verbondsbloed wat gesprinkel is en wat van iets beters getuig — so anders as die bloed van Abel wat om vergelding geroep het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en by Jesus, die Middelaar van die nuwe testament, en die bloed van die besprenkeling wat van beter dinge spreek as Abel. |
| Afrikaans 1983 | by Jesus, die Middelaar van die nuwe verbond, en by die besprinkelingsbloed wat van iets beters getuig as die bloed van Abel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en by Jesus, die Middelaar van 'n nuwe verbond, en by die bloed wat gesprinkel is, en wat sterker praat as dié van Abel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het ook gekom by Jesus, die Middelaar van die nuwe verbond, en julle het gekom by die bloed van Jesus wat gevloei het en wat vir ons 'n beter boodskap bring as die bloed van Abel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jesus is ook daar. Dit is Hy wat vir ons die wonderlike nuwe ooreenkoms met God gemaak het. Daar kom ons ook by Jesus se bloed wat vir ons baie meer gedoen het as die bloed van Abel. |