Hebrews 12:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die geluid van 'n basuin en die stem van woorde; watter stem het die wat dit gehoor het gesmeek dat die woord nie meer tot hulle gespreek moes word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | trompetgeskal en ’n stem wat praat nie — met die gevolg dat dié wat dit gehoor het, gesmeek het dat God nie verder met hulle moes praat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en basuingeklank en die geluid van woorde waarby die hoorders gesmeek het dat hulle geen woord meer sou toegevoeg word nie -- |
| Afrikaans 1983 | trompetgeskal en geklank van woorde nie. Hulle wat dit gehoor het, het gesmeek dat geen woord meer tot hulle gerig moes word nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | ook nie by die klank van 'n basuin, en 'n weerklinkende stem wat die hoorders laat pleit het dat nie nog 'n woord vir hulle toegevoeg word nie; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het ook nie gekom waar 'n trompet geblaas het en waar Iemand gepraat het uit die hemel nie. Die mense wat dit gehoor het, het gesoebat dat God niks meer vir hulle moet sê nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense het ’n trompet hoor blaas en ’n geweldige stem gehoor. Hulle was so verskrik dat hulle begin smeek het dat die stem tog asseblief moes ophou. Dit was God wat met hulle gepraat het. |