Hebrews 12:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want julle het nie gekom by die berg wat aangeraak kan word en wat met vuur verbrand is nie, ook nie by duisternis en duisternis en storm nie,
Afrikaans (NLV) 2011 Anders as die Israeliete by Sinaiberg het julle nie by ’n fisiese berg aangekom met brandende vuur, donderwolke, donkerte, stormwind,
Afrikaans 1933/1953 Want julle het nie gekom by 'n tasbare berg nie en 'n brandende vuur en donkerheid en duisternis en storm
Afrikaans 1983 Julle het immers nie gekom by 'n tasbare berg met brandende vuur, donderwolke, duisternis, stormwind,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle het nie aangekom by iets tasbaars, by 'n brandende vuur, en by duisternis en donkerte en stormwind nie –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle het nie soos die Israeliete gekom by iets waaraan 'n mens kan raak nie, julle het nie gekom by 'n vuur wat brand, of by 'n donker wolk, of by 'n stormwind nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle het ook nog nie soos Israel by ’n regte berg soos Sinai gekom nie. Daar was ’n geweldige vuur op die berg, terwyl donker wolke oor die berg gehang het. Dit was donker en daar het ’n woeste storm losgebreek.