Hebrews 12:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jaag die vrede na met alle mense, en heiligmaking, waarsonder niemand die Here sal sien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Doen julle bes om in vrede met almal te lewe en beywer julle om ’n toegewyde lewe te voer, want daarsonder sal julle nie eendag in die Here se teenwoordigheid kan kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie; |
| Afrikaans 1983 | Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir 'n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Streef na vrede met almal en na die heiligmaking, waarsonder niemand die Here sal sien nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet hard probeer om met al die mense in vrede te lewe en om te lewe soos die Here wil hê, want as julle dit nie doen nie, dan sal julle nooit die Here sien nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Probeer julle bes om nie met ander mense te stry of te baklei nie. Leef so dat God trots kan wees op julle, want as iemand nie so leef nie, sal hy sowaar nie by die Here uitkom nie. |