Hebrews 12:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En maak reguit paaie vir julle voete, dat die kreupele nie uit die pad gedraai word nie; maar laat dit liewer genees word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en maak julle hardloopbane reguit. Dan sal die lam ledemate nie ingee nie, maar eerder beter word. |
| Afrikaans 1933/1953 | en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word. |
| Afrikaans 1983 | en loop die reguit pad. Dan sal wat lam is, nie uit lit raak nie, maar gesond word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat lam is, nie dalk mag swik nie, maar eerder gesond kan word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En julle moet aanhou om op die reguit pad te loop, dan sal die swak gelowiges wat vir julle volg, opstaan en doen wat God sê, hulle sal nie meer wees soos mense wat lam is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Loop julle lewenspad met soveel oortuiging dat die mense wat agter julle aankom en maar ’n bietjie sukkel, hulle gesukkel sal afgooi en met net soveel oortuiging as julle hulle lewenspad verder sal loop. |