Hebrews 11:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Waaraan die wêreld nie waardig was nie): hulle het rondgedwaal in woestyne en in berge en in holtes en grotte van die aarde.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle was te goed vir hierdie wêreld; hulle het rondgeswerf in woestyne en op berge in grotte geskuil en in gate in die grond.
Afrikaans 1933/1953 die wêreld was hulle nie werd nie -- hulle het in woestyne rondgedwaal en op berge en in spelonke en skeure in die grond.
Afrikaans 1983 Die wêreld was hulle nie werd nie; hulle het rondgeswerf in woestyne en op berge en het in grotte en in gate in die grond gelewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die wêreld was hulle nie werd nie – terwyl hulle in verlate plekke en oor berge rondgeswerf het, en in grotte en in gate in die grond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie mense wat in God geglo het, was te goed vir die mense van die wêreld. Hulle het rondgeswerf in woestyne en op berge en in grotte en gate in die grond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wêreld het nie regtig besef wie hulle is nie, want dan sou hulle geweet het dat hierdie mense baie beter as hulle was.